is nou GatVOl

4 posts / 0 new
Last post
Mr Baws
Mr Baws's picture
Offline
Joined: 03/29/2012
Posts: 6
is nou GatVOl

awe mense eks mike aka Lennox.eks nou gatvol vi team zA | pa1N_ (STEAM_0:0:48545451)

wie is boerkind? asb.want somehow dink die ou eks hy.ek weti wat hy gemaak het nie ma eks hy en eks n hacker ek speel die game al van 1.5 af ma nie online nie het 4 maande terug eers internet gekry.noe elke dag gee die man of kind my baja nonsens weti hy het groot issues met my disie mee lekke om die game te speel as die maat met die kak stories kom nie ekt baja geld vi die account betaal so somehow is ek more geban hy se jul het kla besluit.hy se ek moet my laaste paar ure geniet?! WtF ek het niks vekeerd gedun nie.so ek vra baie mooi of julle mense my asb kan help

 

 

Baie dankie

Hoop julle kan my asb HELP

LennoX

Brizans
Brizans's picture
Offline
Joined: 01/27/2009
Posts: 269
Re: is nou GatVOl

Dude... ek Suggest praat met die admins en ook in Engels... nie baie van die mensies verstaan Afrikaans nie..

So chay met Nooblar,Mr skull,Burning Red... dai is die groot admins.

Hoop dit help.

Vrede

__________________

Pieter

MacWazzy
MacWazzy's picture
Offline
-IS- CSS Trial Admin
Joined: 11/01/2010
Posts: 263
Re: is nou GatVOl

ya dude! I understood baue dankie! :-D

You have me on steam though! Chat to me!

Smurf
Smurf's picture
Offline
-IS- CSS Trial Admin
Joined: 05/15/2011
Posts: 201
Re: is nou GatVOl

MacWazzy wrote:

 baie dankie! :-D

:D had to correct the Oom :P

__________________

Login or register to post comments

Partners & Sponsors

PluGG S2Games ID Software Steam TF2

User login

Game Servers

Services